AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

'Maar hierdie droogte . . . dit breek ons'

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Me. Marietjie Miller se skaapwolpantoffels kan vir haar en haar gesin ’n goeie alternatiewe inkomste word. Haar ouers het 16 jaar lank pantoffels gemaak.
Me. Marietjie Miller se skaapwolpantoffels kan vir haar en haar gesin ’n goeie alternatiewe inkomste word. Haar ouers het 16 jaar lank pantoffels gemaak.

Dit is nie maklik om in die agtste of tiende jaar van droogte vars planne uit te dink nie. Jou kop voel net so vaal soos die veld om jou. En tog kom daar blink idees en mooi gasteplekke uit tussen die voersakke en vlaktes van die Boesmanland en Bo-Karoo.

Makkiesplaas van mnr. André Nel lê in die hart van Boesmanland, 150 km diekant en daaikant toe tussen Kakamas, Kenhardt en Pofadder. Daarom het hy ’n paar jaar gelede ’n groot hart gaan uitploeg op ’n pannetjie tussen Eierpan, Seweperdvloer en Lubbeskolk.

“Jy sien hom uit die lug uit as jy daar op Google gaan loer.” Net langs die netjies geploegde hart bak ’n gatdammetjie in Google se son. Leeg en droog. Net soos uit die internethemel, so ook onder op die aarde.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.4%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.48
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.97
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Platinum
981.72
+1.4%
Palladium
1,470.25
+1.5%
Goud
1,974.88
+0.5%
Silwer
23.71
+1.6%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot