AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

'n Plattelandse wittebrood sorg vir baie verrassings

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barrydale lewer goeie 
wittebrood-stories op. FOTO: MICHELLE VAN DER SPUY
Barrydale lewer goeie wittebrood-stories op. FOTO: MICHELLE VAN DER SPUY

Vanweë ’n sameloop van omstandighede, hoofsaaklik die sukkelende ekonomie wat nog aan 'n covid-19-babelas ly, het ons die pad platteland toe gevat. Ons eerste oorslaapplek lewer toe die beste storie op.

Die Sondag ná die troue het ons inderhaas al die geskenke en ons bagasie in my Ford Figo gegooi. Met ons aankoms op Barrydale, wat locals blykbaar ’n drinkdorp met ’n landbouprobleem noem, het ons ’n draai deur die dorp gery. Dit het gelukkig nie te lank geduur nie, want toe skop die nadors in en is ons gereed vir die volgende partytjie.

Die Dungbeetle Bar op Barrydale se backpackers was gelukkig nog oop en ons het ons beste gedoen om ’n duik in die bier- en jenewer-voorraad te maak. Ongelukkig maak die kroeg 20:00 toe. Die eienaar van die backpackers het voor die tyd gereël dat daar vir ons ’n bottel borrels gegee moet word voor ons kamer toe gaan.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
+1.2%
Rand - Pond
22.14
+0.7%
Rand - Euro
19.52
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.97
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
977.66
+0.9%
Palladium
1,479.13
+2.1%
Goud
1,969.96
+0.3%
Silwer
23.58
+1.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,070
+0.3%
Alle aandele
76,679
+0.3%
Hulpbronne 10
67,394
+1.1%
Industriële 25
103,279
-0.0%
Finansiële 15
15,623
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Kom ons kyk
Die lewe is nie gemaak om alleen deur te gaan. Be a rebel, eat the cake! Enjoy die klein dinge, smell the flowers!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot