0-6 jaar
Elke blad in dié vrolike en kleurryke klankboek skets ’n ander toneel – in die supermark, ’n dag op die strand of op ’n verjaardagpartytjie. Klein vingertjies kan die bladsy “aktiveer” en op die aangewese prentjie druk om dit te laat “praat” (realistiese klanke en interessante feite word voorgelees). So leer hulle speel-speel van getalle, kleure, vorms, diere en teenoorgesteldes.
6-9 jaar