AFGRI
BEAN
29 Me
-
8625
-22,00
CORN
29 Me
-
4166
22,00
SOYA
29 Me
-
7934
-51,00
SUNS
29 Me
-
8330
-13,00
WEAT
29 Me
-
6620
104,00
WMAZ
29 Me
-
3674
-4,00
YMAZ
29 Me
-
3808
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Trekkerstories: Motormanne stel hul visier op trekkers

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die poging van Motomeccanica, wat in Italië sy suksesvolle Balilla bemark het, 90 jaar gelede om die Franse te laat glo dat hulle ’n Alfa Romeo-trekker koop.
Die poging van Motomeccanica, wat in Italië sy suksesvolle Balilla bemark het, 90 jaar gelede om die Franse te laat glo dat hulle ’n Alfa Romeo-trekker koop.

Die koms van die binnebrandenjin het gelei tot die vinnige ontwikkeling van die motor. Dié doeltreffende kragbron het baie gou toepassing in die landbou gevind. ’n Paar motorvervaardigers het ook die landbou op die proef gestel. Selfs Citroën, Alfa Romeo en Austin was op ’n tyd met trekkers deurmekaar.

Baie van Citroën se vernuwende ontwerpe is bekend. Die opsigtelikste motor was Citroën se ID- en DS-modelle wat 65 jaar gelede op die mark gekom het. Citroën was ook die wêreld voor met die eerste massavervaardigde voorwielaangedrewe motor, die 4CV. Bitter min is egter bekend oor die twee Citroën-trekkers.

André Citroën het sy maatskappy in 1919 gestig en in daardie jaar ’n motor en ’n trekkertjie vervaardig en bemark. Die trekkertjie was maar ’n tingerige dingetjie op staalwiele, bedoel om wingerd te bewerk wat vir ’n eenperdploegie aangeplant is. Die trekkertjie het 800 kg geweeg. Net sowat 500 is verkoop in die twee jaar dat dit vervaardig is.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.70
-0.2%
Rand - Pond
24.31
-0.2%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.88
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
1,027.43
-0.2%
Palladium
1,426.36
-0.3%
Goud
1,944.57
-0.1%
Silwer
23.19
-0.5%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,509
+0.2%
Alle aandele
76,696
+0.1%
Hulpbronne 10
68,125
+1.0%
Industriële 25
106,329
-0.0%
Finansiële 15
14,565
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kyk versigtig rond ...
Hallo! Dankie dat jy die moeite doen om na my profiel te kyk! Ek is n hanetree van die groot 50. So om aktief te bly geniet ek dit om te draf en te swem. Ek geniet ook tyd in...
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot