AFGRI
BEAN
26 Me
-
9774
78,00
CORN
26 Me
-
4526,4
41,40
SOYA
26 Me
-
9226
149,00
SUNS
26 Me
-
11025
155,00
WEAT
26 Me
-
7546
-20,00
WMAZ
26 Me
-
4555
43,00
YMAZ
26 Me
-
4653
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Trekkerstories: Samesmelting lei tot Massey-Harris

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Die Massey-Harris GP wat van 1930 tot 1936 op die mark was, was die eerste vierwielaangedrewe trekker van ’n gevestigde maatskappy.
Die Massey-Harris GP wat van 1930 tot 1936 op die mark was, was die eerste vierwielaangedrewe trekker van ’n gevestigde maatskappy.

Die maatskappy Massey-Harris is in 1891 in Kanada gestig toe die Massey Manufacturing Co. en A. Harris, Son & Co. op ’n verrassende wyse saamgesmelt het. In daardie stadium het die twee ondernemings al jare lange ondervinding in die vervaardiging van oeswerktuie op hul kerfstof gehad, maar ook ’n jare lange twis wat herinner het aan die Harvester Wars, wat tot die stigting van die International Harvester Co. in Amerika gelei het.

Die nuwe maatskappy, Massey-Harris, was die grootste vervaardiger van landbouwerktuie in die destydse Britse Ryk en sou vir die volgende dekades aanhou groei. Om die trekkermark te betree, het Massey-Harris in 1928 ’n onderneming gekoop wat die suksesvolle Wallis-trekker versprei het.

In daardie dae het vervaardigers geglo een besigheid moet in ál die boer se benodigdhede voorsien sodat hy nie elders vir gereedskap gaan soek en “in die hande val” van ’n mededinger nie. Die Wallis-naam is behou tot die trekker ná agt jaar gemoderniseer is. Dit is geverf in die nuwe Massey-Harris-kleurskema – rooi en ’n diep roomkleur – en is die Pacemaker genoem.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.72
+0.1%
Rand - Pond
19.81
-0.1%
Rand - Euro
16.87
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,851.82
-0.1%
Silwer
22.01
+0.1%
Palladium
2,021.00
+0.6%
Platinum
950.50
+0.3%
Brent-ruolie
114.03
+0.4%
Top-40
63,019
+2.9%
Alle aandele
69,484
+2.7%
Hulpbronne 10
76,495
+2.7%
Industriële 25
75,125
+3.3%
Finansiële 15
15,846
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n sielsgenoot.
Ek doen fotografie en is altyd op die uitkyk vir nuwe geleenthede en ander genres, bied fotografie werkswinkels aan vir n groepie afgetredenis wat jonk van gees is, Lief vir die...
Kom bou n toekoms saam
Ek geniet die natuur - bosveld en see. Slaap en stil sit is vir die ou dag - vir nou geniet ek die lewe wat aan my geleen is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot