AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9998
0,00
CORN
22 Mrt
-
4565
0,00
SOYA
22 Mrt
-
9233
0,00
SUNS
22 Mrt
-
9755
0,00
WEAT
22 Mrt
-
6610
0,00
WMAZ
22 Mrt
-
4150
0,00
YMAZ
22 Mrt
-
4200
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Voël van die jaar verdien spesiale aandag

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Wyfie-woudpapegaai in vlug. Vir hul voortbestaan moet daar seker gemaak word die voëls het ’n veilige woonplek en heeljaar toegang tot genoeg kos, sê Rodnick Clifton Biljon van die Cape Parrot Project.
’n Wyfie-woudpapegaai in vlug. Vir hul voortbestaan moet daar seker gemaak word die voëls het ’n veilige woonplek en heeljaar toegang tot genoeg kos, sê Rodnick Clifton Biljon van die Cape Parrot Project.

Die woudpapegaai (Poicephalus robustus) is die groen-en-goud-bruin juweel van die Suid-Afrikaanse woude en internasionale voëlkykers van reg oor die wêreld kom gereeld hierheen om dié spesiale voëls te besigtig.

Die volwassenes het oranje merke op die skouers en kant van die vlerke en bene. Die wyfies het gewoonlik ’n rooi merk op die voorkop net bo die bek wat hulle van die mannetjies onderskei. Die jongetjies het nie die oranje merk op die skouers nie.

Volwasse én jong voëls word egter gekenmerk deur hul baie groot snawels. Ongelukkig is dié mediumgroot, treffende voël in die moeilikheid. Woudpapegaaie het vroeër wydverspreid in KwaZulu-Natal, die voormalige Transkei en die Oos-Kaap voorgekom.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
+0.1%
Rand - Pond
22.64
+0.0%
Rand - Euro
19.94
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
977.27
-0.7%
Palladium
1,406.71
-0.7%
Goud
1,940.57
0.0%
Silwer
22.37
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot