AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Vrystaatse grasvelde en skaapwol kry vorm in kunswerke

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gesogte eienskappe. Christine Goosen sê wol se eienskappe as natuurlike vesel sluit in dat dit warm is, kan asemhaal, lig, veerkragtig, waterweerstandig, hernubaar en volhoubaar is.
Gesogte eienskappe. Christine Goosen sê wol se eienskappe as natuurlike vesel sluit in dat dit warm is, kan asemhaal, lig, veerkragtig, waterweerstandig, hernubaar en volhoubaar is.

Christine Goosen, ’n nooi Jacobs, het as die jongste van vyf dogters op die skaapplaas Touwfontein naby Trompsburg in die Vrystaat grootgeword waar haar pa, PD Jacobs, en haar swaer, Willem Grobbelaar, die Pdrino-stoetery, een van Suid-Afrika se voorste Merino-stoeterye, bestuur.

Goosen, wat steeds as kunstenaar onder haar nooiensvan as Christine Jacobs werk, skep meubels en kontemporêre kuns waar sy, buiten haar verbintenis met die plaas, onder meer ook van die fynwol van haar geboorteplaas in sekere stukke inspan.

Sy het ’n graad in beeldende kuns in 2014 aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, met omgewingsverhoudinge wat dien as inspirasie vir haar kuns. Christine het in 2016 haar Jacobs Collection, met verskeie meubelstukke, van stapel gestuur.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
+1.2%
Rand - Pond
22.13
+0.8%
Rand - Euro
19.51
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.97
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
979.06
+1.1%
Palladium
1,453.53
+0.4%
Goud
1,969.62
+0.3%
Silwer
23.69
+1.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,220
+0.5%
Alle aandele
76,823
+0.5%
Hulpbronne 10
67,497
+1.3%
Industriële 25
103,389
+0.1%
Finansiële 15
15,689
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Lewe asof more nie bestaan nie
Eerlik. Vol liefde. Gemaklik mens. Ek is positief en vrolik. Vriende beskryf my as 'n sonstraal. Goeie sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot