AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Anton se beesstertpotjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie beesstertpot is maklik om te maak en smullekker. As jy verkies om nie die vleissous met soppoeier te verdik nie, kook dit net af tot dit natuurlik verdik.

2 kg beesstert

4 groot uie

8 middelslag-aartappels, geskil en in stukke gesny

500 g wortels, geskraap en in ringe gesny

1 pakkie (46 g) beesstertsoppoeier

15 ml growwe sout

Varsgemaalde swartpeper na smaak

1 blikkie (115 g) tamatiepasta

5 ml kerriepoeier (net vir smaak, dit is nie ’n kerriegereg nie)

5 ml fyn koljander

Vars gekapte pietersielie

Sorg dat jy altyd genoeg kole het.

Verhit ’n bietjie olie en botter in ’n groot pot en braai die beesstert tot bruin. Voeg die uie by en braai tot sag. Voeg genoeg water by om die beesstert en uie te bedek en prut vir ongeveer 3 uur of tot die beesstert amper sag is. (Gedurende dié tyd, raak rustig en sorg dat die gaste se glasies vol bly.)

Voeg nou die aartappels, wortels, soppoeier, sout, peper en tamatiepasta by. Roer deur, verhit tot kookpunt en prut dan stadig vir ongeveer 20 minute. Rooster intussen die kerriepoeier en koljander eenkant in ’n klein, droë potjie tot geurig. Voeg by die beesstertpotjie, roer deur en prut vir ’n verdere 20-30 minute of tot die groente lekker sag is.

Proe vir geur, roer gekapte vars pietersielie deur en sit voor op pap of rys. Lewer 6-8 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-2.5%
Rand - Pond
21.63
-4.1%
Rand - Euro
18.48
-3.1%
Rand - Aus dollar
11.97
-2.4%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,800.00
+1.8%
Silwer
22.55
+1.6%
Palladium
1,917.50
+1.6%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot