AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Avo-en-heuningspek-pasta

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Warm, souserige, kaserige pasta is trooskos uit die boonste rakke en nommerpas vir ’n koue aand. Smul saam aan vyf pastatreffers uit ons toetskombuis.

- 1 pak (500 g) pasta van jou keuse

Avokadoslaaisous

- 1 groot of 2 klein, ryp avokado’s

- 45 ml suurlemoensap

- 250 ml karringmelk

- ’n Hand vol (ongeveer 35 g) vars roketblare

- Sout en witpeper na smaak

- 250 g bladspek

- 10 ml heuning

- 1-2 ryp avokado’s, geskil, pit verwyder en in blokkies gesny

- Sout, swartpeper en suurlemoensap na smaak

Kook die pasta in ’n kastrol vinnig kokende soutwater tot gaar, maar steeds ferm.

Terwyl die pasta kook, skil en ontpit die avokado’s en sit dit in ’n voedselverwerker saam met die res van die bestanddele vir die avokadoslaaisous.

Verwerk tot glad en romerig.

Voeg ’n bietjie ekstra karringmelk, water of suurlemoensap by as jy die sous verder wil verdun.

Sodra die pasta gaar is, dreineer en gooi dit terug in die kastrol.

Skep die avokadoslaaisous oor en meng deur.

Laat afkoel. (Ek hou graag ’n bietjie van die sous om dit later, net voor ek die res van die slaaibestanddele byvoeg, deur te roer.)

Pak die bladspek op ’n bakplaat wat met foelie uitgevoer is.

Verhit die heuning effens om dit dunner te maak en verf elke stuk spek met ’n dun lagie heuning.

Druk die bakplaat met heuningspek onder ’n warm oondroosterelement en rooster tot goudbruin en bros.

Laat effens afkoel en skeur of kap grofweg.

Net voor julle wil eet, voeg die spek en blokkies avokado by die pasta en meng liggies.

Geur goed met sout en swartpeper en druk ’n wiggie vars suurlemoensap bo-oor uit.

Lewer 6-8 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot