AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Beesfiletmedaljons met pietersieliebotter en geroosterde tamaties

akkreditasie
Beesfiletmedaljons met pietersieliebotter en geroosterde tamaties. Foto: Myburgh du Plessis
Beesfiletmedaljons met pietersieliebotter en geroosterde tamaties. Foto: Myburgh du Plessis
Pietersieliebotter en steak is ’n hemelse kombinasie. Hierdie resep is aangepas uit C. Louis Leipoldt se kookboek Kos vir die kenner van 1933.

Bestanddele

Pietersieliebotter
75 ml botter
10 ml suurlemoensap
1 ml gemaalde swartpeper
25-30 ml fyngekapte pietersielie  

Medaljes
Medaljons (uit die ronde deel van ’n beesfilet gesny en 40 mm dik)
Sout en peper
Suurlemoensap
125 ml witwyn
Uie
Sout en peper
Geroosterde romatamaties

Metode:
Pietersieliebotter: Maak die botter met ’n houtlepel sag. Voeg die res van die bestanddele by en meng goed. Druk vas in ’n bakkie en plaas in die yskas. Sny in blokkies sodra dit hard is.

Medaljons: Braai die vleis vinnig aan albei kante bruin in ’n geriffelde gietysterpan. Geur met sout en peper. Skep die vleis uit die pan op ’n opdienbord. Voeg die suurlemoensap, wyn en uie by die pansappe en kook tot die sous dik is. Proe en geur. Skep oor die vleis. Garneer elke medaljon met geroosterde romatamaties en skep ’n blokkie pietersieliebotter op die vleis. Sit voor met gebraaide, jong aartappeltjies. Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.57
-0.3%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.36
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
966.66
-1.8%
Palladium
1,390.58
-1.9%
Goud
1,944.34
-1.7%
Silwer
22.29
-1.1%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot