AFGRI
BEAN
08 Des
-
9403
0,00
CORN
08 Des
-
4398,6
21,60
SOYA
08 Des
-
10558,8
58,80
SUNS
08 Des
-
10459,8
39,80
WEAT
08 Des
-
6700
37,00
WMAZ
08 Des
-
4815
2,00
YMAZ
08 Des
-
4420
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Berdine se springbokpastei

Hierdie resep vir wildspastei is deel van Plaaskombuis 6.

Om wildspastei te maak moet jy baie geduld hê, want dis ‘n lang proses. Dit is belangrik dat die vleis garingfyn is om die regte tekstuur aan die pastei te gee.

Sodawaterdeeg

500 ml koekmeel

2 ml sout

250 g margarien, in blokkies gesny

80 ml yskoue sodawater

30 ml suurlemoensap

Pasteivleis

1 kg springbokvleis, in blokkies gesny

30 ml sout

90 ml gemaalde koljander

5 ml fyn naeltjies

125 ml bruinasyn

15 ml swartpeper

375 ml gemaalde (of fyngesnyde blokkies) skaapvet

Pasteivleis: Sit die vleis in ‘n groot genoeg swartpot en bedek met water. Verhit tot kookpunt en kook lank en stadig, vir ongeveer 4 uur, of tot die vleis baie sag gekook is. Skep al die bene uit en voeg die sout, koljander, naeltjies en asyn by. Kook goed deur. Voeg die skaapvet by en laat kook vir ‘n verdere 30 minute, tot die vet heeltemal saamgesmelt het met die pasteivleis. Skep die vleis uit in ‘n vuurvaste oondbak en laat dit goed afkoel, tot kamertemperatuur. Verkoel tot benodig.

Deeg: Meng die meel en sout in ’n bak. Voeg die blokkies margarien by en vryf dit met jou vingerpunte in tot die mengsel soos broodkrummels lyk. Voeg die sodawater en suurlemoensap by en meng tot ’n stywe deeg. Vorm die deeg in ’n bal, draai in kleefplastiek toe en verkoel vir ‘n uur.

Voorverhit die oond tot 190  C. Haal die deeg uit die yskas en rol dit dun uit op ‘n meelbestrooide oppervlak. Sny die deeg in lang repe en pak langs mekaar bo op die voorbereide, koue pasteivleis. Bak vir ongeveer 30 minute, tot die vulsel vuurwarm en die deeg goudbruin en bros is. Sit voor met gestoomde rys, groente van jou keuse en gestoofde kwepers. Lewer 1 middelslag pastei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.1%
Rand - Pond
21.01
-0.3%
Rand - Euro
18.12
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,788.19
+0.1%
Silwer
23.05
+1.4%
Palladium
1,933.50
+4.3%
Platinum
1,009.00
+0.3%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,282
+0.6%
Alle aandele
74,467
+0.6%
Hulpbronne 10
73,812
+0.8%
Industriële 25
91,705
+1.0%
Finansiële 15
15,540
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot