AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Boerewors-en-soetrissie-pan-omelet

akkreditasie
In die meeste huise word wors en maalvleis gereeld vir ete ingespan. Albei is ekonomies, voedsaam en vinnig om gaar te maak. Stel gerus hierdie week een van ons toetskombuis se geurige sakpas-planne vir aandete op die proef.

Dié lekker diep, vullende omelet is ’n nommerpas-naweekontbyt of ligte aandete. Sit dit voor met slaai van jou keuse en vars, korserige brood.

  • 45 ml olie
  • 1 ui, gekap
  • 2 knoffelhuisies, gekap
  • 350 g gaar boerewors, in klein stukkies gesny
  • 2 groot rooi soetrissies, in dun repies gesny
  • 12 ekstragroot eiers
  • 180 ml melk of room
  • 30 ml fyngekapte, vars pietersielie
  • Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
  • Roket- of koljanderblare en gesnipperde pikantrissies, om af te rond

Verhit die olie in ’n groot, oondvaste swaarboompan en braai die ui daarin tot sag. Voeg die knoffel by en braai vir ’n paar sekondes. Voeg die stukkies boerewors en soetrissie by en braai tot die soetrissie sag en gaar is. Verlaag die stoofplaat se hitte.

Klits die eiers, melk of room en pietersielie saam tot goed gemeng. Geur liggies met sout en peper. Giet die eiermengsel oor die maalvleis en beweeg die vleis liggies rond met ’n houtlepel sodat die eier egalig tussen die vleis kan inloop tot op die boom van die pan. Bedek en verhit stadig oor lae hitte tot die eier ferm is.

Druk die pan vinnig onder ’n warm oondrooster tot die bokant van die pan-omelet ferm is en ’n bietjie kleur gekry het. Rond die omelet af met vars kruie, soos roket of koljanderblare, en gesnipperde pikantrissies.

Lewer 8 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.17
+0.7%
Rand - Pond
21.57
-0.0%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,795.17
+0.1%
Silwer
23.41
+1.1%
Palladium
1,794.93
+2.5%
Platinum
974.50
+2.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Positiewe uitkyk
Hou my besig met stokperdjies en belangrike sake wat ons lewes beïnvloed. Is rustig en stel nie belang in onstabiele emosionele uitbarstings nie.
Is ek die een vir jou...
As jy hou van kamp en see vakansies, n girl wat hou van die buite lewe, maar tog ook van rustigheid, is ek die een.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot