AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9211
0,00
CORN
30 Nov
-
4484
0,00
SOYA
30 Nov
-
8990
89,00
SUNS
30 Nov
-
11285
0,00
WEAT
30 Nov
-
6666
0,00
WMAZ
30 Nov
-
5260
-21,00
YMAZ
30 Nov
-
5109
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Boerewors met Spaanse tamatiesous

akkreditasie
Dié maklike, goedkoop gereg is gelaai met geur en voedingswaarde. Sit dit voor op stampmielies, pap of kapokaartappels met ’n groenslaai daarby.
  • 500 g boerewors
  • 2 uie, gekap
  • 4 knoffelhuisies, fyngekap
  • 1 rooi en 1 geel soetrissie, gekap
  • 5 ml gerookte paprika
  • 1 blik (410 g) gekapte tamaties
  • Warm water
  • Sout, varsgemaalde swartpeper en suiker na smaak
  • Brandrissievlokkies of vars, fyngesnyde brandrissie, om af te rond

Braai die boerewors in ’n pan tot gaar. Skep uit en hou eenkant. Braai die uie, knoffel en soetrissies in die uitgebraaide worsvet tot sag en gaar. Voeg die paprika by en braai vir ’n paar sekondes. Voeg die gekapte tamaties by. Maak die tamatieblik vol warm water en voeg dit ook by.

Verhit tot kookpunt, geur met ’n bietjie sout, peper en ’n knippie suiker en laat die sous vir ongeveer 10 minute stadig prut.

Sny die boerewors in porsies en sit dit terug in die sous. Prut vir nog ’n paar minute, proe weer vir geur en voeg sout, peper of suiker by indien nodig. Sprinkel brandrissievlokkies of ’n paar stukkies vars brandrissie oor en sit voor.

Lewer 4-6 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.97
+0.2%
Rand - Pond
20.30
+0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.36
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,754.49
+0.3%
Silwer
21.25
-0.1%
Palladium
1,879.28
+2.1%
Platinum
1,010.00
+0.4%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
67,048
+0.4%
Alle aandele
73,398
+0.4%
Hulpbronne 10
71,699
+0.5%
Industriële 25
88,438
+0.4%
Finansiële 15
16,156
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd om te Glo Liefde Bestaan
Ek is enkel lopend Vir 5 Jaar het te veel Seer gekry Al in my Lewe wil maar net weer n Vriendin ontmoet en Kyk of daar iets daar uit Kan ontwikkel of net vriende Kan Bly of wees...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot