AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9648
0,00
CORN
30 Jan
-
4658
0,00
SOYA
30 Jan
-
9716
0,00
SUNS
30 Jan
-
12268
0,00
WEAT
30 Jan
-
6602
0,00
WMAZ
30 Jan
-
4600
0,00
YMAZ
30 Jan
-
4610
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Botterskorsie-lasagne

Ekonomies en maklik, maar heerlik! Dis een vegetariese ete waaraan enige vleiseter met smaak sal weglê.

Vulsel

1 groot botterskorsie, geskil, ontpit en in blokkies gesny

45 ml olyfolie

15 ml fyn komyn

3 ml neutmuskaat

Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

500 ml water

250 ml room

1 x 500 g pak lasagnevelle

2 wiele fetakaas, gekrummel

Melk

Braai die blokkies botterskorsie vir vyf minute in olyfolie. Voeg die komyn by en braai tot geurig. Voeg die neutmuskaat, sout en peper na smaak by en braai vir ’n paar minute. Voeg die water by en verhit tot kookpunt. Kook vinnig tot die botterskorsie baie sag en daar nog net ’n bietjie vloeistof in die kastrol oor is. Druk die botterskorsie fyn tot ’n pulp en roer 160 ml van die room deur. Die mengsel moet soos dik vla lyk, nie te droog en styf nie. Smeer ’n oondpan van 20 cm x 20 cm met ’n bietjie olie of gesmelte botter en pak ’n enkellaag lasagnevelle daarin. Breek die velle en pak tot die boom van die pan bedek is. Skep ’n lagie botterskorsievulsel daaroor, gevolg deur nóg ’n laag lasagnevelle. Herhaal die proses en eindig met ’n lagie lasagnevelle. Meng die fetakaas en orige room met ’n klein bietjie melk en skep bo-op. Laat staan eenkant terwyl jy die oond tot 190 °C voorverhit. Bak die lasagne vir 30 minute tot deurgaar en borrelend. Maal swartpeper oor. Sit die lasagna voor met basilie-pesto en ’n vars slaai. Lewer vier porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-0.0%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.87
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,008.13
-0.5%
Palladium
1,638.05
-0.5%
Goud
1,919.95
-0.2%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
74,344
0.0%
Alle aandele
80,325
0.0%
Hulpbronne 10
77,934
0.0%
Industriële 25
102,701
0.0%
Finansiële 15
16,323
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot