AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Broccolislaai met romerige kerriemayo-sous

akkreditasie
In_250321kos_broccolislaai_met_kerriemayosous_opt.jpg
In_250321kos_broccolislaai_met_kerriemayosous_opt.jpg
Ek is dol oor hierdie slaai. Jy maak dit in ’n japtrap en jou gaste sal behoorlik smul. Ek sit dit graag voor met geroosterde hoender of gebraaide steak.

500 g langsteel-broccoli

Sous

15 ml olie

2 knoffelhuisies

10 ml gerasperde, vars gemmer

7 ml matige kerriepoeier

30 ml blatjang

80 ml goeie mayonnaise

200 ml natuurlike jogurt

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

125 ml pekanneute, gerooster en grofgekap

Verhit ’n kastrol met ’n bietjie water en sout tot kookpunt. Voeg die broccoli by en kook tot net gaar. Dreineer en skep op ’n opdienbord.

Verhit die olie in ’n pan en braai die knoffel en gemmer oor lae hitte daarin tot sag. Voeg die kerriepoeier by en braai ’n paar sekondes tot geurig. Verwyder van die hitte en roer die blatjang, mayonnaise en jogurt by. Geur na smaak met sout en peper.

Skep van die slaaisous oor die broccoli en sit die res langsaan in ’n bakkie voor sodat almal hulself kan help. Sprinkel die neute oor die slaai en sit voor.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom ons kyk wat gebeur
Ek is fun(outgoing) hou van rugby, kuier saam vriende en family. Lief vir diere. Geniet om soms net te kuier by my huis en tv te kyk of musiek te luister en te daans al is dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot