AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9563
0,00
CORN
08 Jun
-
4593
0,00
SOYA
08 Jun
-
7646
0,00
SUNS
08 Jun
-
8300
0,00
WEAT
08 Jun
-
6613
0,00
WMAZ
08 Jun
-
3658
0,00
YMAZ
08 Jun
-
3734
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Bros calamari-ringe met byt

Berna Coetzee
Bereidingstyd:
Porsies:
Gaarmaaktyd:
Bestanddele
Metode
Wees versigtig om dié calamari nie te lank te braai nie, anders word dit taai.

Brandrissie-mayo
¦ 80 ml goeie brandrissiesous
¦ 125 ml mayonnaise
¦ 125 ml volroomjogurt of suurroom
¦ 5 ml heuning
¦ Sout na smaak


Calamari
¦ 500 g calamariringe, skoongemaak
¦ 250 ml karringmelk of suurmelk
¦ 250 ml koekmeel
¦ 15 ml seesout
¦ 10 ml brandrissievlokkies
¦ 2 ml rissiepeper
¦ 15 ml vars gemaalde swartpeper
¦ Olie, vir braai

Verwerk al die bestanddele vir die pikantrissie- mayo saam tot glad, bedek en verkoel tot nodig. Laat die calamariringe vir minstens 1 uur teen kamertemperatuur in die karringmelk lê. Meng die koekmeel, sout, brandrissievlokkies, rissiepeper en swartpeper saam en gooi dit in ’n bak. Lig die calamari uit die karringmelk, laat dit afdrup en rol elke stukkie in die gegeurde meel. Verhit genoeg olie vir diepbraai en braai die calamari tot die buitelagie bros is.

Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.89
-0.3%
Rand - Pond
23.70
-0.1%
Rand - Euro
20.36
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.66
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,015.74
-0.5%
Palladium
1,365.96
-2.0%
Goud
1,964.69
-0.1%
Silwer
24.31
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,696
0.0%
Alle aandele
77,015
0.0%
Hulpbronne 10
69,197
0.0%
Industriële 25
103,427
0.0%
Finansiële 15
15,546
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons ry die sonodergang in
Ek is n vriendelike mens en gee te veel om. Hou van dans. Baie onafhanklik. Is meetal easy going en hou van avonture jy hoef nie ryk te wees om my te bederf nie briefies en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot