AFGRI
BEAN
09 Jun
-
9488
0,00
CORN
09 Jun
-
4488
0,00
SOYA
09 Jun
-
7592
0,00
SUNS
09 Jun
-
8364
0,00
WEAT
09 Jun
-
6614
0,00
WMAZ
09 Jun
-
3557
0,00
YMAZ
09 Jun
-
3637
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Clementine-strooppoeding

Bak dié poedings net voor ete en sit dit warm uit die oond saam met dun vla voor.

¦ 2 Clementines, geskil en elk in 3 skywe gesny

¦ 180 ml gouestroop

¦ 375 ml bruismeel

¦ 2 ml fyn gemmer

¦ 2 ml fyn kaneel

¦ Knippie neutmuskaat

¦ 1 ekstragroot eier

¦ 80 ml melk

¦ 80 ml olie of gesmelte botter

¦ 5 ml vanieljegeursel

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n muffinpan met 6 ekstragroot holtes met gesmelte botter. Sit ’n skyfie Clementine onder-in elke holte in die pan en skep twee eetlepels (30 ml) gouestroop oor elke skyfie. Meng die bruismeel, gemmer, kaneel en neutmuskaat in ’n bak.

In ’n ander bak, klits die eier, melk, olie of gesmelte botter en vanieljegeursel saam. Voeg dit by die droë bestanddele en roer tot net-net gemeng. Skep die beslag bo-op die Clementineskyfies en stroop. Bak vir 12-15 minute tot die poedings net gaar is.

Maak die kante versigtig los en keer die muffinpan op ’n opdienbord om. Laat staan dit so onderstebo vir minstens 5 minute sodat ál die stroop kan afdrup op die poedings. Sit voor met dun vla. Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.52
+0.1%
Rand - Euro
20.15
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,008.54
0.0%
Palladium
1,323.40
0.0%
Goud
1,961.00
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Brent-ruolie
74.79
-1.6%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Hallo daar!
Ek hou van die buitelewe, goeie, skoon geselskap, hardwerkend, goeie waardes. Somersmens. Lief my Skepper. Omgee mens. ondersteun en staan mekaar by deur dik en dun.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot