Eksperimenteer gerus met droëvrugte waarvan jy hou. Jy kan ook ander soorte neute gebruik.
- 440 ml droëvrugte van jou keuse, fyngesnipper
- 180 ml ongesoute makadamia-neute, liggies gerooster en gekap