AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Duitse kaaskoek

akkreditasie
Duitse kaaskoek is ligter en nie so soet soos Amerikaanse gebakte kaaskoek nie. Die ligte tekstuur is te danke aan geklopte eierwit wat aan die einde deur die kaasmengsel gevou word, en die afwesigheid van roomkaas.

Tradisioneel word Duitse kaaskoek met kwark (quark) gemaak – ’n vars kaas soortgelyk aan maaskaas, maar met ’n sagter tekstuur, soos dié van volroomjogurt. Vir die weergawe wat ek gebak het, het ek ’n mengsel van maaskaas en jogurt pleks van kwark gebruik, en die eindresultaat was perfek.

Kors

375 ml koekmeel

5 ml bakpoeier

Knippie sout

10 ml vanieljegeursel

Fyngerasperde skil van 1 suurlemoen

80 ml strooisuiker

1 ekstragroot eier

120 g sagte botter

Vulsel

1 houer (250 g) gladde maaskaas

250 ml dik volroomjogurt

250 ml suurroom

200 ml strooisuiker

30 ml mielieblom

10 ml vanieljegeursel

3 ekstragroot eiers

Knippie sout

Kersiebolaag

500 ml ontpitte, vars kersies of geblikte kersies (goed gedreineer)

250 ml suiker

250 ml water

10 ml vlapoeier

Koue water

3 ml vanieljegeursel

30 ml kersielikeur (opsioneel)

Kors: Sit ál die bestanddele vir die kors saam in ’n voedselverwerker en pols tot ’n sagte deeg vorm. Draai die deeg in kleefplastiek toe en verkoel vir minstens 1 uur. Spuit ’n losboomkoekpan van 25 cm met kleefwerende kossproei. Haal die deeg uit die yskas en breek stukkies daarvan af. Gebruik jou vingers om die deeg egalig op die boom en teen die kante van die voorbereide pan vas te druk. Verkoel die uitgevoerde pan tot benodig.

Voorverhit die oond tot 150 °C.

Vulsel: Klits die maaskaas, jogurt, suurroom, strooisuiker, mielieblom en vanieljegeursel saam. Skei die eiers en voeg die eiergele by die maaskaasmengsel. Meng goed. Klits die eierwitte met die sout tot stywe punte vorm en vou dit by die maaskaasmengsel in. Skep die vulsel in die kors en bak die kaaskoek vir 50 minute tot net-net ferm. Skakel die oond af, maak die oonddeur op ’n skrefie oop en laat die kaaskoek in die oond afkoel.

Kersiebolaag: Verhit die kersies, suiker en water stadig saam tot kookpunt. Prut vir ongeveer 10 minute (korter vir geblikte kersies – moenie die kersies té lank kook sodat dit pap word nie). Maak die vlapoeier met ’n bietjie koue water aan tot ’n gladde pasta en roer dit by die kersiemengsel. Prut, terwyl geroer word, tot die sous verdik is en gaar proe. Verwyder van die hitte en roer die vanieljegeursel en kersielikeur by. Laat afkoel tot louwarm en smeer oor die kaaskoek.

Verkoel die kaaskoek tot sowat 1 uur voor jy dit wil voorsit. Haal uit die yskas en laat dit buite staan sodat dit nie te koud is wanneer jy dit voorsit nie.

Lewer 12-14 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd om te Glo Liefde Bestaan
Ek is enkel lopend Vir 5 Jaar het te veel Seer gekry Al in my Lewe wil maar net weer n Vriendin ontmoet en Kyk of daar iets daar uit Kan ontwikkel of net vriende Kan Bly of wees...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot