Ek het onlangs hierdie slaai vir ’n partytjie gemaak waar lam op die spit die hoofgereg was. Jy het nie veel meer as dit nodig as bykos by geroosterde lamsvleis of hoender nie.
- 4 middelslag-eiervrugte, in dun skywe gesny
- Fyn sout en olyfolie om oor te strooi