AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gebakte Bar-One kaaskoek

akkreditasie
Die Bar-One-sjokolade smelt net genoeg terwyl die kaaskoek bak om vir sagte toffie-verrassings in elke sny kaaskoek te sorg. Hemels.

Kors

¦ 1 pakkie (200 g) sjokoladeklapperkoekies, soos Romany Creams

¦ 180 ml klapper

¦ 100-125 ml gesmelte botter

Vulsel

¦ 2 houers (200 g elk) roomkaas

¦ 80 ml versiersuiker

¦ 15 ml koekmeel

¦ 3 ekstragroot eiers

¦ 5 ml vanieljegeursel

¦ 125 ml suurroom

¦ 100 g Bar-One-stafie, in blokkies gesny

Bolaag

¦ 60 g donker sjokolade, gekap

¦ 45 ml room

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n klein losboomkoekpan van 18 cm of spuit met kleefwerende kosssproei. Verwerk die koekies tot fyn krummels en meng met die klapper en die gesmelte botter. Druk die krummelmengsel op die boom en teen die kante van die koekpan vas en bak vir 10 minute. Haal uit die oond en laat heeltemal afkoel.

Verlaag die oondtemperatuur tot 160°C. Klits die roomkaas glad en voeg die versiersuiker en koekmeel by. Klits vinnig deur. Voeg die eiers, vanieljegeursel en suurroom by en meng liggies tot net glad. Giet die vulsel in die voorbereide kors. Pak die stukkies Bar-One-sjokolade bo-op en gebruik die agterkant van ’n lepel om party stukkies in die roomkaasmengsel te druk, sommige dieper as ander sodat die sjokolade goed versprei is deur die kaaskoek. Bak vir 45 minute tot net-net ferm.

Skakel die oond af, maak die oonddeur op ’n skrefie oop en laat die koek vir 20 minute in die oond afkoel. Haal uit die oond en laat tot kamertemperatuur afkoel. Smelt die sjokolade en room stadig saam tot glad en smeer oor die koek. Sit voor teen kamertemperatuur. Lewer ongeveer 8 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
+1.0%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.29
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,775.40
-1.3%
Silwer
22.40
-3.3%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,007.50
-1.2%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot