AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gebakte pastagereg met Griekse lamsvleisfrikkadelle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Laag-op-laag, oondgebakte pastagereg, soos lasagne, voel soms soos baie werk, maar dié gebakte alles-in-een-pasta verg min moeite en die hele gesin sal smul.

Tamatiesous

- 1 blik (410 g) gekapte tamatie

- 2 blikke (410 g elk) tamatiepuree

- 200 ml rooiwyn

- 60 ml bruinsuiker

- 15 ml elk fyngekapte, vars pietersielie en oreganum

Frikkadelle

- 600 g gemaalde lamsvleis

- 1 rooi-ui, gerasper

- 3 knoffelhuisies, fyngedruk

- 80 ml karringmelk

- 250 ml vars witbroodkrummels

- Fyngerasperde skil van 1 suurlemoen

- Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

- 400 g lintnoedels of spaghetti

- Water, sout en olyfolie

- 2 wiele fetakaas, grofgekrummel

- 125 ml fyngerasperde parmesaankaas

- Ekstra vars pietersielie en oreganum, om af te rond

Tamatiesous:

Verhit al die bestanddele vir die tamatiesous saam oor lae hitte tot kookpunt.

Prut liggies tot die sous effens afgekook en geurig is.

Geur na smaak met sout en peper, en hou eenkant.

Frikkadelle:

Meng al die bestanddele vir die frikkadelle goed saam en rol in 12 ewe groot balletjies.

Braai die frikkadelle liggies bruin in ’n pan in ’n bietjie olie en hou eenkant.

Voorverhit die oond tot 180 °C.

Kook die pasta in ’n groot kastrol vinnig kokende soutwater met ’n skeut olyfolie daarin tot halfgaar.

Dreineer en meng met die helfte van die tamatiesous.

Skep die pasta in ’n groot oondbak en rangskik die bruingebraaide frikkadelle tussenin.

Skep die res van die sous oor.

Sprinkel die feta- en parmesaankaas oor.

Bedek met foelie en bak vir 30-40 minute tot die frikkadelle en pasta deurgaar is.

Haal die foelie af en rond af met ekstra vars kruie.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot