’n Slaai wat jy vooraf kan maak, en wat net lekkerder word in jou yskas, is ’n bonus vir hierdie tyd van die jaar en maak die kookwerk vir die Kersete soveel makliker.
Sit die slaai effens verkoel of teen kamertemperatuur voor.
- Halwe klein botterskorsie, in blokkies gesny