AFGRI
BEAN
07 Des
-
9509
80,00
CORN
07 Des
-
4361
-54,00
SOYA
07 Des
-
10460
-50,00
SUNS
07 Des
-
10353
-147,00
WEAT
07 Des
-
6660
6,00
WMAZ
07 Des
-
4795
-55,00
YMAZ
07 Des
-
4710
-30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gemarineerde steakkebabs

akkreditasie
Sit die kebabs voor met ’n aartappelgereg en groente of bykos van jou keuse.

Marinade

250 ml olyfolie

4 knoffelhuisies, baie fyn gekap

125 ml vars suurlemoensap

45 ml sojasous

30 ml elk worcestersous en dijonmosterd

5 ml varsgemaalde swartpeper

2 kg steak van jou keuse, in hapgrootte blokkies gesny

Giet die olyfolie in ’n pan en voeg die knoffel by. Verhit dit baie stadig oor lae hitte tot matig warm. Verwyder van die hitte en laat staan vir 10 minute. Roer die res van die bestanddele by tot goed gemeng. Pak die vleisblokkies in ’n enkellaag in ’n groot niemetaalbak (of sit dit in ’n groot, verseëlbare plastieksak) en giet die marinade oor.

Bedek die bak met ’n deksel of kleefplastiek (as jy ’n plastieksak gebruik, druk soveel moontlik van die lug in die sak uit voor jy dit verseël) en laat die vleis vir verkieslik 2 dae, maar minstens 12 uur, marineer. Draai die vleis nou en dan om om seker te maak dat dit egalig marineer.

Ryg die gemarineerde vleis op sosatiestokkies en laat dit kamertemperatuur bereik voor jy dit vinnig op baie warm kole braai tot liggaar. (Jy kan die vleis met die orige marinade bedruip terwyl dit braai.) Bedek en laat rus vir 5 minute nadat jy dit van die rooster afgehaal het.

Lewer 10 kebabs.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.0%
Rand - Pond
21.05
-0.1%
Rand - Euro
18.15
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,774.88
+0.2%
Silwer
22.38
+0.8%
Palladium
1,867.58
+0.9%
Platinum
986.50
-0.5%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
68,002
-0.6%
Alle aandele
74,148
-0.6%
Hulpbronne 10
73,287
-0.9%
Industriële 25
90,864
-0.6%
Finansiële 15
15,696
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
N Lekker mens te wees
Rustige geaardheid en liefdevol Lief vir buitelewe en natuur en diere My motto is. Hoekom moet dit sleg wees as dit kan lekker wees? Haat konflik.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot