AFGRI
BEAN
29 Me
-
9677
0,00
CORN
29 Me
-
4621
0,00
SOYA
29 Me
-
7883
0,00
SUNS
29 Me
-
8216
0,00
WEAT
29 Me
-
6492
0,00
WMAZ
29 Me
-
3651
0,00
YMAZ
29 Me
-
3773
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Gepeperde beesvleis-burger met koolslaai

akkreditasie
Wie kan nee sê vir 'n lekker burger?

Vleismengsel

  • 500 g beesmaalvleis
  • 1 ui, gerasper
  • 3 knoffelhuisies, fyn gekap
  • 45 ml fyngekapte pietersielie
  • Fyngerasperde skil van ½ suurlemoen
  • 80 ml vars broodkrummels
  • 5 ml sout
  • 1 ekstragroot eier
  • 80 ml vars gemaalde swartpeper
  • Olie, vir braai

Burgers

  • 6-8 broodrolletjies
  • 60-80 ml goeie mayonnaise
  • 20 ml Dijon-mosterd
  • 180 ml fyngerasperde blaarkool
  • 1 groot wortel, geskraap en fyn gerasper
  • Sap van 1 suurlemoen
  • 60-80 ml suurroom
  • 15 ml fyngekapte vars kruie van jou keuse

Meng die maalvleis, ui, knoffel, pietersielie, suurlemoenskil, broodkrummels, sout en eier goed saam. Vorm 6-8 plat frikkadelle. Strooi die gemaalde swartpeper in ’n papbord en rol die kante van elke vleiskoekie daarin.

Braai die vleiskoekies oor matige hitte in ’n pan met ’n bietjie olie tot deurgaar, of braai dit in ’n toeklaprooster op die kole tot gaar. Hou warm.

Sny die rolletjies middeldeur. Meng die mayonnaise en mosterd en smeer elke rolletjie met ’n ruim porsie daarvan. Meng die fyngerasperde blaarkool en wortel en klam dit aan met ’n klein bietjie suurlemoensap.

Skep ’n porsie van die koolslaai op die mosterdmayon- naise, gevolg deur ’n warm vleiskoekie. Meng die suurroom met die res van die suurlemoensap en vars kruie. Geur met sout na smaak en skep ’n lepel daarvan op elke vleiskoekie. Sit die bokant van die broodrolletjie bo-op en sit voor met aartappel- skyfies.

Lewer 6-8 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.70
-0.2%
Rand - Pond
24.34
-0.2%
Rand - Euro
21.10
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.84
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,025.92
-0.4%
Palladium
1,430.65
+0.0%
Goud
1,938.65
-0.2%
Silwer
23.01
-0.7%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
71,444
0.0%
Alle aandele
76,613
0.0%
Hulpbronne 10
67,920
0.0%
Industriële 25
106,261
0.0%
Finansiële 15
14,582
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot