AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Grenadella-lagiestert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hier is nog ’n proesel uir die nuwe Landbou Boerekos. Perfek vir ’n piekniek op die plaas!

¦ 1 pakkie (80 g) grenadellajellie

¦ Pulp van 4 grenadellas

¦ 325 ml kookwater

¦ 1 blik (397 g) kondensmelk

¦ 2 pakkies (200 g) Tennisbeskuitjies, gekrummel

Gooi die jelliepoeier in ’n bak. Meng die grenadellapulp met die kookwater en voeg by die jellie. Meng en voeg die kondensmelk by.

Laat afkoel tot die mengsel so dik soos jogurt is. Skep nou lagies koekiekrummels en grenadellavulsel in glasflessies, skroef toe en verkoel oornag. Lewer 8 porsies.

Smullekker somerskos!

Bak, braai, piekniek en vakansiekos met min moeite – dís waaroor die sewende uitgawe van Landbou Boerekos gaan. Daar is ’n groot afdeling oor tuisgebak, met resepte vir feeskoeke, plaatkoek, kleinkoekies, Kerskoek, gisgebak en baie meer.

Daar is heerlike resepte met tamaties en kaas en hope maklike voorstelle vir aandete. Die braaimeesters Jan Braai en Justin Bonello wys van hul beste resepte, en daar is oudergewoonte ’n lekkerlees-wynartikel en insiggewende onderhoude met boere. ’n Ware winskopie teen R45! Landbou Boerekos is by die meeste supermarkte beskikbaar en is ook aanlyn te koop by www.landbou.com/winkel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
20.84
+0.7%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Goud
1,784.77
+0.0%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,856.50
+0.2%
Platinum
962.00
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot