Ons ken grondboontjiebotterkoekies, maar hierdie verslawende soetkoekies word met heel grondboontjies gemaak. Dit is ’n sagte koekie – wanneer jy die bakplaat uit die oond haal, breek die koekies maklik. Laat dit dus eers vir ’n paar minute op die bakplate afkoel voor jy dit versigtig met ’n paletmes of eierspaan aflig.
- 125 g sagte botter of margarien
- 250 ml suiker