AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grootmaat-vrugtekoek

Ek bak elke jaar vir baie mense Kerskoek. So, ek het dié resep ontwikkel om tyd te spaar.

Jy kry drie vrugtekoeke van 20 cm uit die beslag. Die ander lekker ding van hierdie resep is dat jy nie die koek hoef ryp te maak nie danksy al die brandewyn in die beslag.

Daarom kan jy die koek net ’n week of twee voor Kersdag bak en dit een keer aanklam, en dit sal net so lekker smaak. Die koek vries ook fantasties.

¦ 1,5 kg vrugtekoekmengsel

¦ 500 g dadels, gesnipper

¦ 200 g rooi glanskersies, gehalveer of grof gekap

¦ 500 ml brandewyn

¦ 500 g pekanneute, gekap

¦ 500 g sagte botter of margarien

¦ 500 ml bruinsuiker

¦ 6 eiers

¦ 10 ml vanieljegeursel

¦ 900 ml koekmeel

¦ 5 ml bakpoeier

¦ 5 ml koeksoda

¦ 5 ml kaneel

¦ 5 ml fyn gemmer

¦ 5 ml gemende speserye

Meng die vrugtekoekmengsel, dadels, kersies en brandewyn in ’n groot bak. Bedek met kleefplastiek en laat staan teen kamertemperatuur vir minstens 4 uur of oornag. Voeg die pekanneute by en roer goed. Voorverhit die oond tot 140°C en smeer drie koekpanne van 20 cm met olie. Voer die boom en kante uit met twee tot drie lae bakpapier. (Jy kan ook ’n kraag van bruinpapier om die panne draai as jy wil.)

Verroom die botter en suiker goed saam en voeg die eiers een vir een by. Voeg die vanieljegeursel by en klits goed. Voeg die bottermengsel by die vrugtemengsel en meng deur. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, gemmer en gemengde speserye bo-oor en meng goed. Verdeel die beslag tussen die panne en smeer gelyk. Bak die koeke vir ongeveer 2 uur en 15 minute of tot ’n toetspen skoon uit die koeke kom.

Laat die koeke vir minstens 20 minute in die panne afkoel en keer uit op ’n draadrak om verder af te koel. Draai elke koek in foelie toe en klam nou en dan met ’n bietjie brandewyn aan. Lewer 3 middelslag-koeke.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-0.1%
Rand - Pond
21.01
+0.1%
Rand - Euro
18.13
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,772.41
+0.1%
Silwer
22.32
+0.6%
Palladium
1,875.01
+1.3%
Platinum
991.00
0.0%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
68,420
0.0%
Alle aandele
74,557
0.0%
Hulpbronne 10
73,980
0.0%
Industriële 25
91,397
0.0%
Finansiële 15
15,738
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot