Omdat ek die resep so baie by die huis maak (my kinders eet dit op so vinnig as wat ek dit bak), het ek die resep geskryf sodat die mengsel perfek in ’n standaardgrootte bakplaat pas. Só bak dit lekker vinnig deur, dit sny makliker en jy kry koekies wat ongeveer 1 cm hoog is.
250 g botter of margarien
15 ml gouestroop