AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Herderspastei met ’n kinkel

akkreditasie
Herderspastei is ’n weeksaand-staatmaker in menige huishouding. Tradisioneel word die vleisvulsel van ’n herderspastei nie met speserye gegeur nie en die pastei kry ’n bolaag van kapokaartappel.

Hierdie weergawe met sy geurige vulsel, middellagie blatjang en botterskorsie-bolaag is ’n heerlike gunsteling.

Vulsel

1 ui, gekap

3 knoffelhuisies, gekap

5 ml gemaalde koljander

5 ml komyn

5 ml kerriepoeier

500 g beesmaalvleis

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

1 blik (410 g) tamatiepuree

125 ml water of beesvleisaftreksel

Knippie suiker

500 ml bevrore ertjies-en-mielies

180 ml blatjang

Bolaag

1 middelslag-botterskorsie, geskil, pitte verwyder en in blokkies gesny

30 ml botter

Ongeveer 80 ml warm melk

1 ml komyn

Verhit die olie in ’n groot pan en braai die ui daarin tot halfgaar. Voeg die knoffel en speserye by en braai verder tot die ui sag is. Voeg die maalvleis by en braai bruin. Geur na smaak met sout en peper.

Voeg die tamatiepuree en water (of aftreksel by). Verhit tot kookpunt en proe vir geur. Voeg ekstra sout en peper en ’n knippie suiker by indien nodig. Prut die vulsel vir ongeveer 5 minute voor die bevrore groente bygevoeg word.

Kook deur en skep die vulsel in ’n oondbak. Skep die blatjang op die vleisvulsel sodat dit ’n dun, egalige lagie bo-op vorm. Hou eenkant.

Voorverhit die oond tot 180 °C. Kook die botterskorsie in ’n bietjie water tot baie sag. Dreineer goed en skep die gaar botterskorsie terug in die kastrol waarin dit gekook is. Voeg die botter en warm melk by en druk fyn met ’n aartappeldrukker. Geur na smaak met sout en peper en voeg ’n bietjie komyn by.

Roer deur en skep die botterskorsiepuree op die vleisvulsel. Versprei egalig en bak die herderspastei vir 20-30 minute of tot goudbruin. Sit voor met rys en groente of slaai.

Lewer 4-6 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.94
+1.3%
Rand - Pond
20.36
+0.8%
Rand - Euro
17.59
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.43
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,757.05
+0.9%
Silwer
21.38
+2.1%
Palladium
1,861.50
+0.7%
Platinum
1,003.16
+1.0%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
67,029
+0.1%
Alle aandele
73,337
-0.0%
Hulpbronne 10
71,561
+1.1%
Industriële 25
88,246
-0.2%
Finansiële 15
16,187
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Reg vir n nuwe hoofstuk.
Ek is n stil, harwerkende vrou en ma van 2. Familie is vir my baie belangrik. Ek hou van musiek luister, lees en in die berge gaan stap vir ontspanning. Fill your life with...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot