AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Heuning-en-neuteblokkies

akkreditasie
Ek is versot op hierdie blokkies. Dit het net die regte balans van rykheid, soetigheid en krakerigheid.

Dit is ’n lekker bederf-padkos en die perfekte soetigheid om vir ’n piekniek te maak.

Kors

310 ml koekmeel

30 ml strooisuiker

3 ml bakpoeier

1 ml sout

125 g koue botter, in blokkies gesny

1 ekstragroot eier

Bolaag

100 ml heuning

60 ml ligbruinsuiker

1 ml sout

45 g koue botter, in blokkies gesny

30 ml dik room

200 g gepelde amandels

50 g sprinkel-amandels

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n koekpan van 20 cm x 20 cm. Voer uit met bakpapier. Smeer weer. Meng die droë bestanddele saam. Voeg die botter by en vryf in tot krummelrig.

Klits die eier en voeg by. Meng tot klam krummels. (As die krummels effe droog lyk, voeg ’n paar druppels yswater by.) Keer uit op ’n werksoppervlak en druk dit liggies bymekaar. Voer die pan se boom met deeg uit. Prik en bak vir 15-20 minute tot liggoudbruin.

Bolaag: Verhit die heuning, bruinsuiker en sout saam oor lae hitte. Roer aanhoudend tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en kook, sonder om te roer, vir twee minute. Voeg die botter en room by en kook vir nog twee minute. Gooi al die neute gelyk by, roer deur en giet die neutmengsel egalig op die deegbasis sodra dit uit die oond kom.

Sit terug in die oond en bak vir ’n verdere 15-20 minute tot die bolaag borrel en die neute ’n diep goudbruin kleur het. Haal uit die oond en laat tot louwarm afkoel. Lig die “koek” aan die bakpapier uit die pan en sny in skywe of blokkies. Laat heeltemal afkoel en bêre tussen lagies waspapier in ’n lugdigte houer. Lewer sowat 25 blokkies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-2.7%
Rand - Pond
21.66
-4.3%
Rand - Euro
18.54
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.01
-2.7%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,798.10
+1.7%
Silwer
22.46
+1.2%
Palladium
1,890.79
+0.2%
Platinum
1,044.60
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
"Kan jy eerlik wees?"
Ek is n opregte liefdevolle eerlike mens. Uiterlike is nie vir my belangrik nie maar of ons n konneksie het. Ek bly lojaal teenoor my naasbestaandes. Ek is passievol, maar NIE n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot