AFGRI
BEAN
06 Des
-
9320
59,00
CORN
06 Des
-
4400
-19,00
SOYA
06 Des
-
10320
14,00
SUNS
06 Des
-
10505,4
-140,60
WEAT
06 Des
-
6725
-73,00
WMAZ
06 Des
-
4772
-112,00
YMAZ
06 Des
-
4695,2
-103,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hoender-en-botterboonkerrie

akkreditasie
'n Maklike en geurige kerrie wat sommer alles saam in een pan berei word.

8 hoenderporsies (ek verkies dye)

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

30 ml olie

1 groot ui, gekap

3 knoffelhuisies, fyngedruk

30 ml gerasperde vars gemmer

1 groen brandrissie, fyngekap

5 ml gemaalde koljander

2 ml borrie

10 ml fyn komyn

10 ml kerriepoeier 1 blik (410 g) gekapte tamaties

Tamatieblik vol warm water

Suiker na smaak

1 blik (440 g) botterbone, gedreineer

60 ml room (opsioneel)

Gekapte vars koljander, om af te rond

Geur die hoenderporsies na smaak met sout en peper. Verhit die olie in ’n diep swaarboompan en braai die hoender bruin. Skep die hoender uit en hou eenkant.

Verlaag die stoofplaat se hitte en braai die ui, knoffel, gemmer en brandrissie saam oor lae hitte tot die ui sag word. Voeg die speserye en kerriepoeier by en braai vir ’n minuut of twee tot geurig.

Voeg die tamaties en water by en verhit tot kookpunt. Proe en geur na smaak met sout, peper en suiker.

Prut die sous vir ongeveer 10 minute. Skep die gebraaide hoender in die sous, bedek die pan en prut stadig oor lae hitte vir 40 minute.

Haal die deksel af, voeg die botterbone by en skuif die hoenderstukke met ’n houtlepel rond om seker te maak al die bone is met sous bedek. Sit weer die deksel op en prut vir ’n verdere 20 minute, of tot die hoender baie sag is.

Haal die deksel af en as die sous nog effens waterig is, kook die sous vinnig af tot verdik en geurig. Voeg ’n leksel room by indien verkies, en rond af met gekapte koljanderblare. Sit voor op rys of met roti’s.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.31
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.29
+0.2%
Silwer
22.42
+0.8%
Palladium
1,886.57
+0.5%
Platinum
997.00
-0.3%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,340
-0.3%
Alle aandele
74,536
-0.2%
Hulpbronne 10
73,918
-1.2%
Industriële 25
91,377
-0.1%
Finansiële 15
15,698
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot