AFGRI
BEAN
06 Des
-
7565
64,00
CORN
06 Des
-
3728,4
21,40
SOYA
06 Des
-
7555
55,00
SUNS
06 Des
-
10800
82,00
WEAT
06 Des
-
6200
-25,00
WMAZ
06 Des
-
3510
7,00
YMAZ
06 Des
-
3756
17,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Hoender-en-patatpot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie geurige potjie het ’n eksotiese kerriesmakie danksy vars gemmer, speserye en klapperroom. Dit is heerlik en sommer lekker vinnig gaar. Ek het dieselfde resep al met lamskenkels gemaak en dit is net so lekker. Jy moet net seker maak dat daar deurgaans genoeg vloeistof in die pot is.

45 ml olie

8-10 hoenderstukke

Sout en varsgemaalde swartpeper

2 uie, gekap

4 knoffelhuisies, gekap

10 ml gerasperde, vars gemmer

10 ml garam masala

3 ml elk fyn kaneel en komyn

Sap van 1 groot suurlemoen

1 blik (440 g) klapperroom

Water

2 groot patats, geskrop en in skywe gesny

Heuning (opsioneel)

Vars tiemietakkies, om af te rond

Verhit die olie in ’n plat swartpot wat jy op ’n driepootstaander op warm kole staanmaak. Geur die hoenderstukke met sout en peper en braai dit in die olie tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant. Braai die uie, knoffel, gemmer en speserye in dieselfde pot tot die uie sag is. Skep die hoender terug en voeg die suurlemoensap en klapperroom by.

Maak die klapperroomblik vol water en voeg dit ook by. Roer liggies, sit die pot se deksel op en krap ’n paar kole onder die pot uit sodat die pot net stadig prut. Laat prut vir 1 uur. Haal die deksel af en pak die patats op die hoender. (Voeg ’n bietjie water by as die vloeistof min lyk.)

Sit weer die deksel op, krap ’n paar kole onder die pot in en laat prut die pot vir nog 30-40 minute tot die patats lekker sag en die sous ryk en romerig is. Geur na smaak met sout, peper en dalk ’n paar druppels heuning. Rond af met tiemie en sit voor op rys.

Lewer 6-8 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
+0.2%
Rand - Pond
21.24
+0.1%
Rand - Euro
18.09
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,782.46
-0.1%
Silwer
22.39
-0.7%
Palladium
1,790.33
-1.4%
Platinum
938.00
+0.2%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,475
+0.3%
Alle aandele
70,972
+0.2%
Hulpbronne 10
67,043
+0.8%
Industriële 25
93,700
-0.1%
Finansiële 15
13,990
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Oujongkerel wat hou van aktief wees
Ek hou van aktiewe dinge in die buitelig en om Suid Afrika te verken. Het al genoeg lande besoek om te weet SA is een van die beste plekke om te wees , ondanks vele uitdagings....
Die eem agter jou glimlag
Ek is n spontane mens Hou van nuwe vriende em beslis die persoon wat n glimlag op jou gesig sal sit Mal oor buitelewe en mense. Soek vriende om saam die dinge wat lekker is in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot