AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Me
-
168,05
3,02
Ave Wool - RWS
13 Me
-
179,53
-4,62
Beeste A2/3
13 Me
-
62,31
1,46
Beeste AB2/3
13 Me
-
59,74
1,26
Beeste B2/3
13 Me
-
54,18
-1,02
Beeste C2/3
13 Me
-
49,36
1,98
Bevrore Hoender
13 Me
-
31,09
0,25
Bokkies (onder 30 kg)
13 Me
-
59,25
-12,01
Bokooie
13 Me
-
48,53
-2,68
Groot (meer as 40 kg)
13 Me
-
43,21
-1,79
Hoender (IQF)
13 Me
-
29,58
0,11
Medium (30-40kg)
13 Me
-
55,89
4,30
Pork Average
13 Me
-
27,45
0,15
Poultry Average
13 Me
-
30,77
0,18
Skaap A2/3
13 Me
-
95,1
-1,87
Skaap AB2/3
13 Me
-
78,75
-0,91
Skaap B2/3
13 Me
-
75,51
-0,87
Skaap C2/3
13 Me
-
70,69
-1,09
Speenkalf
13 Me
-
38,26
0,47
Spekvarke
13 Me
-
27,63
-0,20
Stoorlammers
13 Me
-
47,29
-0,99
Varkwors
13 Me
-
21,94
0,00
Vars Hoender
13 Me
-
31,64
0,19
Vleisvarke
13 Me
-
27,41
0,12

Hoender-en-soetrissiekebabs met sitrusmarinade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die splinternuwe someruitgawe van Boerekos is vanaf 5 November op die winkelrakke. Hier gee ons ’n voorsmakie van ’n paar van die lekker, ligter someretes in dié uitgawe.

- 12 ontbeende hoenderdye, elk in drie stukke gesny

Sitrusmarinade

- 15 ml komyn

- 3 ml paprika

- 10 ml fyngerasperde mandaryn- of lemoenskil

- 125 ml vars uitgedrukte mandaryn- of lemoensap

- 80 ml heuning

- 30 ml olyfolie

- 3 knoffelhuisies, fyngedruk

- 3 rooi of geel soetrissies, in hapgrootte blokkies gesny

- Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Meng die komyn, paprika, sitrus- skil en -sap, heuning, olyfolie en knoffel goed saam.

Giet oor die hoenderstukke in ’n niemetaalbak of verseëlbare sak en verseël lugdig.

Laat die hoender vir minstens 2 uur in die yskas marineer, maar verkieslik oornag.

Ryg die hoenderstukke afwisselend met die soetrissieblokkies op sosatiestokkies.

Giet die orige marinade in ’n klein kastrolletjie, verhit tot kookpunt en kook vinnig vir 1-2 minute.

Geur die hoenderkebabs goed met sout en peper en braai oor matige kole tot gaar. Bestryk gereeld met van die afgekookte marinade.

Sit voor op ’n kruieslaai met skywe vars lemoensegmente of gesnyde mandaryne.

Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hallo, sien uit na n fantastiese metgesel!!
Ek is spontaan en vol energie vir n wedersydse verhouding. Ek hou van lekker kuier, het n baie goeie sin van humor. Ek is nog goed bedrywig in besigheid en leef myself uit met...
Opsoek na my ideale pasmaat om die lewe te leef!!
Ek is passievol in alles wat ek doen en aanpak. Hardwerkend, eerlik en opreg. Ek is netjies en goed versorg. Het goeie normes en waardes. Soek dieselfde eienskappe in my ideale...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot