AFGRI
BEAN
05 Des
-
9266,4
29,40
CORN
05 Des
-
4440
-77,00
SOYA
05 Des
-
10389,4
7,40
SUNS
05 Des
-
10799,8
-12,20
WEAT
05 Des
-
6651
-65,00
WMAZ
05 Des
-
4890
-119,00
YMAZ
05 Des
-
4803,2
-104,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hoenderbredie met wortels en patat

akkreditasie
Hoenderbredie met wortels en patat
Hoenderbredie met wortels en patat
Smul saam aan dié maklike eenpot-ete.
  • 30 ml olyfolie
  • 6 hoenderdye, met vel en been
  • Sout
  • 1 ui, fyn gekap
  • 2 knoffelhuisies, fyn gedruk
  • 5 ml gerasperde, vars gemmer
  • 5 ml elk borrie, kerriepoeier, swartpeper en rissiepeper
  • 3 ml komyn
  • 1,2 liter hoenderaftreksel
  • 15 ml tamatiepuree
  • 3 groot wortels, geskraap en in stukkies gesny
  • 2-3 patats, geskil en in blokkies gesny
  • 10 ml gekapte, vars tiemieblaartjies
  • Gebraaide, gekapte kasjoeneute vir voorsit

Verhit die olie in ’n diep swaarboompan. Geur die hoenderdye met sout en braai dit met die velkant na onder in die olie tot bruin. Draai om en braai ook die ander kant bruin.

Skep die hoender uit die pan en hou eenkant. Braai die ui en knoffel in dieselfde pan tot sag en gaar. Voeg die gemmer en speserye by en braai vir 1-2 minute. Voeg die hoenderaftreksel en tamatiepuree by en verhit tot kookpunt. Sit die hoenderstukke terug in die sous en prut vir 35 minute.

Voeg die wortels, patatblokkies en tiemieblaartjies by en prut vir nog ongeveer 30 minute, tot die groente sag en gaar is. Sit die bredie voor op gestoomde witrys waarby ’n paar lepels gebraaide kasjoeneute geroer is.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.30
+1.4%
Rand - Pond
21.24
+0.4%
Rand - Euro
18.23
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.77
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,798.19
-0.0%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,924.00
+1.3%
Platinum
1,018.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,041
+1.2%
Alle aandele
75,166
+1.1%
Hulpbronne 10
74,458
+0.6%
Industriële 25
92,616
+1.1%
Finansiële 15
15,724
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot