Hoenderfrikkadelle kan nogal aan die droë kant wees, maar as jy die bestanddele slim beplan, sal jy met ’n heerlik sappige happie beloon word.
- 1 kg hoenderfilette, eers in blokkies en dan nog fyner gesny
- 60 ml fyn droë broodkrummels