AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Kaneel-en-neutrolletjies

akkreditasie
Ek maak dié maklike rolletjies soms oor naweke en dan eet ons dit vir ontbyt, teetyd of poeding!

Bestanddele

1 x 400 g rol reg-om-te-gebruik skilferkorsdeeg

45 ml gladde appelkooskonfyt

80 ml kaneelsuiker

1 x 100 g pakkie splinteramandels, fyn gekap

Voorverhit die oond tot 200 °C en voer ’n bakplaat met bakpapier uit. Rol die skilferkorsdeeg op ’n meelbestrooide oppervlak oop en smeer die hele oppervlak van die deeg met ’n baie dun lagie appelkooskonfyt. Sprinkel die neute oor en druk dit effens in die konfyt en deeg vas.

Sprinkel die kaneelsuiker oor. Rol die deeg versigtig in die lengte op om ’n lang, dun rol te maak. Gebruik ’n skerp mes en sny in skywe van 2 cm dik.

Pak die skywe op die voorbereide bakplaat en bak vir ongeveer 15 minute tot goudbruin en deurgaar. sit net so voor of sif versiersuiker oor.

Vir iets ekstra-lekker, kan ’n lepel drupversiersel versiersuiker en melk wat jy meng tot ’n dik, smeerbare versiersel en wat met ’n druppel rooswater of amandelgeursel gegeur is, oorgeskep word.

Lewer 10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.31
+0.9%
Rand - Pond
21.14
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,779.14
+0.6%
Silwer
22.46
+1.0%
Palladium
1,884.06
+0.4%
Platinum
998.50
-0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,563
+0.0%
Alle aandele
74,703
+0.0%
Hulpbronne 10
74,320
-0.6%
Industriële 25
91,489
-0.0%
Finansiële 15
15,751
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot