AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Karamel-appelkrummeltert

akkreditasie
Julle vra al lank vir ’n kookboek met ons Boerekos-tydskrif se lekkerste resepte en hier is hy nou! Ingedeel in hoofstukke volgens plaasprodukte en propvol trefferresepte, is Landbou Boerekos — van die plaas na die tafel ’n boek wat op elke boerekosliefhebber se kookboekrak hoort!

Deeg

  • 250 g botter
  • 200 ml suiker
  • 1 eier
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 625 ml koekmeel
  • Knippie sout
  • 5 ml bakpoeier
  • 250 ml klapper

Vulsel

  • 30 ml fyn appelkooskonfyt
  • 1/2 blik (ongeveer 125 ml) karamelkondensmelk
  • 500 ml gaargekookte appelstukke
  • Geklopte room en fyn kaneel om voor te sit

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n tertbord van 20 cm goed met botter. Verroom die botter en suiker vir die deeg goed saam. Voeg die eier en vanieljegeursel by en klits goed. Voeg die meel, sout, bakpoeier en klapper by en verwerk tot ’n deeg. Breek ¹/3 van die deeg af, bedek dit met kleefplastiek en sit in die vrieskas.

Druk die res van die deeg (²/3) egalig op die boom en teen die kante van die pan vas. Verkoel vir 10 minute. Smeer die appelkooskonfyt en dan die karamelkon- densmelk egalig op die basis van die tert. Pak die appels styf teen mekaar op die karamel. Haal die orige stuk deeg uit die vrieskas en rasper dit grof oor die appels.

Bak vir ongeveer 30-40 minute tot die deeg goudbruin en deurgaar is. Sit louwarm voor met geklopte room en kaneel oorgesprinkel. Lewer 10 porsies

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk wat gebeur
Dit is so moeilik om jouself te beskryf. Ek kan jou wel se jy sal nooit weer iemand soos ek ontmoet nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot