AFGRI
BEAN
08 Des
-
9403
0,00
CORN
08 Des
-
4398,6
21,60
SOYA
08 Des
-
10558,8
58,80
SUNS
08 Des
-
10459,8
39,80
WEAT
08 Des
-
6700
37,00
WMAZ
08 Des
-
4815
2,00
YMAZ
08 Des
-
4420
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Klapper-en-perskepoeding en roomstroop

akkreditasie
Jy kan die perskewiggies met ander vrugte van jou keuse vervang. Vye, bessies, geposjeerde appel of -peer werk ook lekker.

¦ 30 ml botter

¦ 250 ml suiker

¦ 2 eiers

¦ 125 ml melk

¦ 250 ml bruismeel

¦ 180 ml klapper

¦ Knippie sout

¦ 1 blik (420 g) perskeskywe in stroop, gedreineer (behou die stroop uit die blikkie)

Sous

¦ 100 ml perskestroop (uit die blikkie)

¦ 180 ml ingedampte melk of room

¦ 250 ml suiker

¦ 5 ml karamelgeursel

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer ’n tertbord van 30 cm. Verroom die botter en suiker goed saam. Voeg die eiers en melk by en klits goed. Sif die bruismeel daaroor en voeg die klapper en sout by. Meng goed.

Giet die beslag in ’n gesmeerde tertbak en rangskik die perskeskywe bo-op. Bak vir 40-45 minute tot goudbruin en gaar.

Terwyl die tert bak, maak die sous:

Verhit die perskestroop, ingedampte melk of room en suiker saam tot die suiker gesmelt het. Laat die mengsel kookpunt bereik en verwyder van die hitte. Voeg die karamelgeursel by en roer deur.

Giet die kokende sous oor die poeding sodra dit uit die oond kom en laat staan om in te trek. Sit dit voor met vla, room of roomys. Lewer 10 porsies.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op WhatsApp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+0.1%
Rand - Pond
20.91
+0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,786.20
+0.0%
Silwer
22.73
+0.0%
Palladium
1,860.64
+0.4%
Platinum
1,004.38
-0.2%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,088
+0.3%
Alle aandele
74,231
+0.3%
Hulpbronne 10
73,269
+0.1%
Industriële 25
91,601
+0.9%
Finansiële 15
15,525
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot