AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Koekstruif-brulee

akkreditasie
Ek het dié resep ’n paar jaar terug vir ’n Kersstorie in ’n resepteboek ontwikkel. Dis ’n kombinasie van koekstruif en crème brulee (my gunstelingnagereg). Ek maak gewoonlik individuele porsies in klein, vuurvaste bakkies, maar jy kan ’n groot poeding ook maak.

1 pak (285 g) mini-karamelrolkoekies 

125 ml sjerrie 

8 ingemaakte groenvye,  dun gesny 

½ pakkie (50 g) liggeroosterde  amandels of haselneute, fyn gekap 

750 ml room 

80 ml strooisuiker 

1 vanieljepeul, in die lengte gehalveer  en saadjies uitgeskraap 

6 eiergele 

180 ml strooisuiker, ekstra 

Sny die karamelrolletjies in snytjies van 2 cm dik en pak in ’n enkellaag op die boom van ’n oondvaste glasbak. Sprinkel die sjerrie oor. Pak  die groenvye egalig bo-op en sprinkel die neute oor. Verhit die room en  80 ml strooisuiker, saam met die vanieljesaadjies en peul, oor lae hitte  tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en prut liggies vir 5 minute. 

Klits die eiergele en giet die warm room in ’n dun straaltjie by die eiergele,  terwyl aanhoudend geklits word. Laat effens afkoel en verwyder die vanieljepeul.  Voorverhit die oond tot 150 °C. Sit die glasbak op ’n vadoek in  ’n groter, oondvaste bak neer en giet water in die groter bak (genoeg om  halfpad teen die glasbak op die kom). Giet die eier-en-roommengsel oor  die vye en neute en laat staan vir 10 minute.

Bak vir ongeveer  30-35 minute tot net-net ferm as jy teen die glasbak  tik. Haal uit die oond  en haal die bak dadelik  uit die warm water. Laat  afkoel tot kamertemperatuur  en verkoel tot net  voor opdiening.  Net voor dit voorgesit  word, voorverhit die oond  se roosterelement of hou  ’n gasvlam gereed.

Sprinkel  die 180 ml strooisuiker  egalig oor nagereg  en druk vinnig onder die  oondrooster (of gebruik  ’n gasvlam) tot die suikerlagie  gekarameliseer  is. Werk vinnig sodat die  vla nie warm word nie. Sit  weer in die yskas tot nodig.  Genoeg vir 8 mense. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot