AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Koeskoesslaai met bosbessies en gemmer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met ’n pakkie koeskoes in jou koskas kan jy blitsvinnig ’n vullende slaai soos dié optower. Koeskoes is binne 5 minute gaar en gereed om te eet. Boonop slurp dit al die slaaisous op en sorg dat elke happie gelaai is met ’n heerlike gemmergeur. Dié slaai smaak vorentoe saam met geroosterde hoender of varkvleis.

Slaaisous

7 ml fyngerasperde, vars gemmer

5 ml dijonmosterd

10 ml heuning

45 ml sjerrie- of appelasyn

60 ml olyfolie

Sout en witpeper na smaak

Slaai

250 ml koeskoes 5 ml sout 310 ml kookwater 150 g droë bosbessies

1 middelslagkomkommer, pitte uitgeskraap en in blokkies gesny 200 g fetakaas, grofgekrummel

’n Paar kruisementblare, grofgekap

Klits al die bestanddele vir die slaaisous saam tot goed gemeng. Hou eenkant.

Gooi die koeskoes in ’n groot, mikrogolfbestande bak. Voeg die sout en kookwater by en roer vinnig deur. Bedek met kleefplastiek en laat staan vir 5 minute of totdat al die vloeistof geabsorbeer en die koeskoes sag is. Haal die kleefplastiek af en vlok met ’n vurk.

Voeg die slaaisous by die warm koeskoes, meng dit deur en bedek weer. Laat staan tot die koeskoes afgekoel is. Haal die bedekking af, voeg die bosbessies, komkommer, feta en kruisement by en meng liggies voor jy dit voorsit.

Lewer 4 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot