AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Kondensmelkstroopkoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie stroopdeurdrenkte lekkerny is baie soet. Sit dit voor met onversoete geklopte room en goeie koffie. Die stroop wat oor die koek gegiet word, word nie gekook nie. Die koek moet dus in die yskas gehou en binne 3 dae geëet word.

Beslag 

8 ekstragroot eiers, teen kamertemperatuur

375 ml suiker

500 ml koekmeel

15 ml bakpoeier

2 ml sout

Stroop

1 blik (385 g) kondensmelk

1 blik (440 g) ingedampte melk

180 ml melk

80 ml koffielikeur of roomlikeur van jou keuse

10 ml vanieljegeursel

Onversoete geklopte room en kakao, om af te rond

Voorverhit die oond tot 165 °C en smeer ’n standaard-oondpan met olie of bespuit met kleefwerende kossproei. Klits die eiers goed. Voeg die suiker lepel vir lepel by en hou aan met klits, vir minstens 10 minute, tot die eiermengsel liggeel en dik is.

Meng die meel, bakpoeier en sout saam en voeg dit lepel vir lepel by die eiermengsel, terwyl jy steeds aanhoudend klits, tot die beslag glad en sonder klonte is.

Gooi die beslag in die voorbereide pan en smeer dit liggies gelyk. Bak vir ongeveer 30-35 minute tot die koek hoog uitgerys, goudbruin en deurgaar is. (Om te toets of die koek gaar is, steek ’n toetspen in die middel van die koek. As dit skoon uitkom, sonder rou beslag wat daaraan kleef, is die koek gaar.)

Terwyl die koek bak, klits al die bestanddele vir die stroop saam tot goed gemeng. Sodra die koek uit die oond kom, prik dit oraloor met ’n sosatiestokkie en skep die koue stroop oor die warm koek.

Laat staan die koek tot dit kamertemperatuur bereik. Bedek met kleefplastiek en verkoel oornag. Rond die koek af met geklopte room en sif ’ndun lagie kakao oor net voor dit voorgesit word. Lewer 20 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot