AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Laevet-hoenderkerrie

akkreditasie
Hierdie geurige kerrie met sy lekker sous proe allermins soos dieetkos, maar bevat baie min vet en maer proteïene.

¦ 800 g hoenderborsies sonder vel of been

Marinade

¦ 2 knoffelhuisies, fyn gekap

¦ 3 cm vars gemmer, geskil en fyn gerasper

¦ 10 ml garam masala (vervang met kerriepoeier as jy nie masala het nie)

¦ 5 ml komyn

¦ 5 ml gemaalde koljander

¦ 3 ml kaneel

¦ 125 ml natuurlike laevetjogurt

¦ 10 ml olyfolie

¦ 1 ui, grof gekap

¦ 1 blik (410 g) tamatiepuree

¦ Water

¦ 60-125 ml natuurlike laevetjogurt

¦ Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

¦ Vars suurlemoensap

¦ Gesnipperde, vars rissies of vars koljanderblare, om voor te sit

Sny die hoenderborsies in hapgrootte blokkies en sit dit in ’n glasbak. Meng die knoffel, gemmer, garam masala, komyn, koljander, kaneel en jogurt saam en giet oor die hoender.

Meng dit goed deur, bedek die bak met kleefplastiek en laat die hoender in die yskas marineer vir minstens 2 uur, maar verkieslik oornag.

Verhit die olie in ’n kastrol en braai die ui daarin tot sag. Voeg die hoender (in marinade) by en braai tot goudbruin en geurig. (Krap al die marinade uit die glasbak en voeg by die hoender in die kastrol – dis die marinade wat die geur gee.)

Voeg die tamatiepuree en ’n klein bietjie water by en verhit tot kookpunt. Prut vir 10-15 minute, of tot die hoender gaar en die sous dik en geurig is. Verwyder van die hitte, roer ’n paar lepels jogurt deur die sous en geur na smaak met sout, peper en vars suurlemoensap.

Sit die kerrie op ’n skeppie bruinrys of gestoomde koeskoes voor en rond af met ’n paar stukkies rissie of vars koljanderblare. Lewer 5-6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.2%
Rand - Pond
22.25
-0.1%
Rand - Euro
19.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
982.13
-0.3%
Palladium
1,424.44
-1.3%
Goud
1,991.67
-0.1%
Silwer
23.07
-0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot