AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9211
0,00
CORN
30 Nov
-
4484
0,00
SOYA
30 Nov
-
10399
0,00
SUNS
30 Nov
-
11285
0,00
WEAT
30 Nov
-
6666
0,00
WMAZ
30 Nov
-
5351
0,00
YMAZ
30 Nov
-
5109
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Lamsvleispastei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vir hierdie pastei het ek heel lamsnek gekies, gebak tot die vleis van die bene afgeval het, maar jy kan enige gaar oorskiet-lams- of -skaapvleis gebruik. Boud of bladvleis sal ook perfek werk.

Suurroomdeeg

750 ml koekmeel

200 g botter

250 ml suurroom

Yswater, indien nodig

1 eier, vir verf

Vulsel

1 groot ui, gekap

2 knoffelhuisies, fyngekap

30 ml olie

1 kg gaar lams- of skaapvleis, gevlok of fyngesny

15 ml koekmeel

Sout, peper en neutmuskaat na smaak

Hand vol geroosterde dennepitte (opsioneel)

Deeg: Verwerk die meel en botter in ’n voedselverwerker tot krummelrig (of vryf die botter met jou vingerpunte by die meel in). Voeg die suurroom by en meng tot ’n deeg vorm (voeg ’n paar druppels ys- water by indien die mengsel te droog lyk). Druk die deeg effens plat en draai dit toe in kleefplastiek of waspapier. Verkoel vir 1 uur.

Vulsel: Braai die ui en knoffel stadig in ’n groot pan in die olie tot sag. Voeg die gevlokte (of gesnyde) vleis by en braai tot deurwarm (jy kan ’n spatsel water of aftreksel byvoeg as daar nie genoeg vet in die vleis is om vloeistof te vorm nie). Sprinkel die meel oor en sit die pan terug op die hitte. Verhit, terwyl geroer word, tot kookpunt. Laat prut tot die pansouse effens verdik is en geur dan met sout, peper en ’n bietjie neutmuskaat. Laat die vulsel tot kamertemperatuur afkoel voor jy die pastei maak.

Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n hoë losboomkoekpan van 17 cm met botter of bespuit met kleefwerende kossproei. Sny ’n kwart van die deeg af en hou eenkant. Rol die res van die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak uit en voer die pan daarmee uit. Sny die bokant netjies gelyk.

Skep die afgekoelde vulsel in die pan en druk goed vas. Rol die res van die deeg uit en bedek die vulsel daarmee. Seël die kante met ’n vurk, versier die pastei bo-op met stukkies afvaldeeg en verf met geklitste eier.

Bak vir 10 minute en verlaag dan die temperatuur tot 170 °C. Bak vir nog 20-25 minute tot goudbruin en bros. Haal uit die oond, laat vir 10 minute in die pan afkoel en koel verder af op ’n draadrak. Die pastei kan teen kamertemperatuur of selfs koud voorgesit word.

Lewer 6-8 porsies

Dit gebeur nie aldag dat ’n eeu in die tydskrifbedryf  gevier word nie. Daarom vier ons Landbouweekblad se 100ste verjaardag in die splinternuwe uitgawe van Boerekos – ’n bielie van 196 bladsye met iets vir elke smaak.  Ons deel hierdie week verskillende resepte uit dié nuwe uitgawe van Boerekos. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
-1.6%
Rand - Pond
20.86
-2.7%
Rand - Euro
18.02
-2.7%
Rand - Aus dollar
11.75
-3.4%
Rand - Jen
0.13
-2.4%
Goud
1,769.59
+1.1%
Silwer
22.18
+4.3%
Palladium
1,890.69
+2.7%
Platinum
1,041.50
+3.5%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
68,564
+2.6%
Alle aandele
74,828
+2.3%
Hulpbronne 10
73,434
+2.8%
Industriële 25
90,489
+2.7%
Finansiële 15
16,396
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot