AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Maklike bloubessiemuffins

akkreditasie
Die muffins is nie so vreeslik soet nie en die bloubessies daarin maak dit lekker klam. Geen versiersel is dus hier nodig nie. ’n Lekker resep as jy vinnig ’n soetding moet aanmekaarslaan. Ek gebruik sommer bevrore bloubessies hiervoor.
  • 625 ml bruismeel
  • 180 ml ligbruinsuiker
  • 180 ml melk
  • 1 ekstragroot eier
  • 125 ml olie
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 250 ml vars bloubessies
  • 60 ml hawermout
  • ’n Paar ekstra bloubessies, vir bo-op

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n standaarmuffinpan met papiervormpies uit. Spuit die vormpies liggies met kleefwerende kossproei.

Meng die bruismeel en suiker in ’n groot bak. Klits die melk, eier, olie en vanieljegeursel saam in ’n maatbeker en voeg dit by die droë bestanddele. Gee die mengsel twee of drie roere, tot alles nog nie goed deurgemeng is nie, en voeg dan die bloubessies by. Vou in tot net-net gemeng.

Verdeel die mengsel tussen die papiervormpies en sprinkel ’n klein bietjie hawermout op elke porsie beslag. Druk ’n paar ekstra bloubessies in die hawermout en bak die muffins vir ongeveer 20 minute, tot deurgaar.

Laat staan vir ’n paar minute in die pan om af te koel en pak op ’n draadrak om verder tot kamertemperatuur af te koel.

Lewer 12 muffins

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot