AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Maklike spinasie-en-kaaspastei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sit die pastei voor met slaaie van jou keuse.

Vulsel

  • 3 pakke (900 g) vars spinasie
  • 200 g ricottakaas
  • 2 wiele fetakaas, gekrummel
  • Sout en swartpeper na smaak
  • 2 ml neutmuskaat
  • 2 ekstragroot eiers, geklits

Deeg

  • 1 rol (400 g) blaardeeg
  • 1 ekstragroot eier
  • 30 ml melk

Voorverhit die oond tot 200 °C en voer ’n bakplaat met bakpapier uit. Was die spinasie goed en sny groot are uit. Pak ’n paar groot spinasieblare opmekaar en rol dit styf op in ’n rolletjie. Kerf die rolletjie spinasieblare fyn en herhaal die proses met die res van die spinasieblare. Sit die fyngesnyde spinasie in ’n groot mikrogolfbestande bak en bedek met kleefplastiek.

Steek ’n paar gaatjies in die kleefplastiek en mikrogolf die spinasie teen 100% krag vir ’n paar minute of tot die spinasie gaar is. Haal uit die mikrogolf en laat afkoel. Druk die gaar spinasie tussen jou hande om alle vloeistof uit te druk. Meng die drooggedrukte spinasie met die ricottaen fetakaas, sout, peper, neutmuskaat en eiers.

Rol die deeg dunner uit en sny die deeg in die helfte deur. Skep die spinasievulsel op die een helfte van die deeg en sit die ander helfte boop. Seël die rande met ’n vurk. Klits die eier en melk saam en verf die pastei boop daarmee. Maak vlak insnydings in die deeg boop die pastei. Bak vir ongeveer 25-30 minute tot die deeg goudbruin en opgepof en die vulsel borrelend warm is. Laat effens afkoel en sit die pastei voor met slaaie van jou keuse.

Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe boek saam [geskrap]
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek [geskrap] hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs...
🎵 If you like Pina Colada 🎶, and gettin caught in the rain....
Ek is onafhanklik en avontuurlistig en geniet die lewe en alles wat dit bied. Ek kom goed met mense oor die weg en gesels maklik. Ek hou van uitstappies in die natuur en om nuwe...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot