AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Meringueroulade met aarbeie

akkreditasie
Meringueroulade met aarbeie
Meringueroulade met aarbeie
Aarbeie pas so goed by room en meringue en in hierdie resep word al drie gekombineer. Deur die aarbeie vir die vulsel te rooster, gee jy dit ’n intense aarbeismaak en ekstra soetheid.

Geroosterde aarbeie

- 100 g aarbeie, skoongemaak en gehalveer

- 30 ml strooisuiker

Roulade

- 6 ekstragroot eierwitte teen kamertemperatuur

- 1 ml sout

- 125 ml elk strooisuiker en klapper

- 125 ml klapper

- 10 ml mielieblom

Vulsel

- 250 ml geklopte Chantillyroom 

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer twee rolkoekpanne met bakpapier uit. Spuit met kleefwerende kossproei. Skep die aarbeie op die een bakplaat, sprinkel strooisuiker oor en oondrooster vir ’n paar minute. Laat afkoel.

Klits die eierwitte en sout saam tot stywe punte vorm en voeg die strooisuiker lepel vir lepel by. Hou aan klits tot die mengsel dik en blinkwit is. Vou die klapper en mielieblom versigtig in.

Skep die meringue in die voorbereide pan en smeer egalig. Bak vir 20-25 minute tot die bokante van die meringue goudbruin en die binnekant nog sag is. Haal uit die oond, sit ’n groot vel bakpapier op die meringue en keer die pan om sodat die meringue op die vel bakpapier lê.

Trek die bakpapier versigtig van die onderkant af en laat die meringue so afkoel.

Meng die Chantillyroom en geroosterde aarbeie, smeer oor die meringue en rol op. Sit dadelik voor.

Lewer 8-10 porsies.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot