AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Mikrogolf-jogurttert

akkreditasie
Hierdie resep doen al geruime tyd die ronde op die internet en moet die maklikste en vinnigste yskastertresep wees wat bestaan. Ek het dit getoets en dit is werklik verspotmaklik, blitsvinnig en smullekker!

Jy kan verskeie variasies op die basiese resep optower, solank jy volroomjogurt en volroomkondensmelk gebruik. Speel rond met verskillende bolae en eksperimenteer na hartelus met ander geure jogurt. Ek het dit baie eenvoudig gehou vir die fotosessie en karamelgeurjogurt gebruik. Net voor opdiening het ek ’n bietjie kakao oorgesif.

  • 1 pakkie (150 g) karamelkoekies (soos Nuttikrust)
  • 1 liter volroomjogurt, karamelgeur
  • 1 blik (385 g) volroomkondensmelk
  • Kakao, om oor te sif

Verwerk die koekies tot krummelrig en sprinkel dit in ’n mikrogolfbestande tertbord met ’n inhoudsmaat van 2 liter. Meng die jogurt en kondensmelk saam tot glad en skep dit versigtig oor die krummels.

Mikrogolf die tert vir 5 minute teen 100% krag (hoog). Haal uit die mikrogolf en laat afkoel tot kamertemperatuur. Verkoel dan tot nodig. Sif kakao oor, of versier soos jy verkies en sit voor. Lewer 8 porsies.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.0%
Rand - Pond
21.27
-1.2%
Rand - Euro
18.28
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.76
-1.1%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,796.55
+0.4%
Silwer
23.26
+0.8%
Palladium
1,936.75
+0.3%
Platinum
1,007.66
-0.2%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,488
+0.3%
Alle aandele
74,687
+0.3%
Hulpbronne 10
73,345
-0.6%
Industriële 25
92,851
+1.3%
Finansiële 15
15,438
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Vreeslik serkasties , benader met eie risiko
Eks n baie spontane persoon , geniet dit om te lag en asook mense te maak lag , geniet n rustige braai saam familie , familie is baie belangrik vir my , ek geniet dit om te vis...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot