AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66

Onderstebo pynappeltert met rumkaramel

akkreditasie
Hierdie dekadente nagereg word ’n tarte tatin genoem. Ons ken dit met appels of pere, maar pynappel werk ook uitstekend, veral as jy vrugte gebruik wat nog effens suur is. Dit balanseer die soet karamel.

1 groot pynappel, geskil, skoongemaak en gehalveer

180 ml suiker

45 ml water

80 g botter

Skeut donker rum

300 g reg-om-te-gebruik-blaardeeg

Mascarpone of vanieljeroomys, om voor te sit

Vars kruisementblare, om af te rond Voorverhit die oond tot 190 °C.

Sny die gehalveerde pynappel in ewe dik skywe. Gebruik ’n koekiedrukker of poedinglepel met ’n skerp rand om die stronk mooi uit elke pynappelwiggie te sny. Sit die suiker en water in ’n swaarboompan met ’n oondvaste handvatsel.

Verhit oor lae hitte tot die suiker heeltemal opgelos is. Verhit tot kookpunt en prut tot karamelkleurig. Voeg die botter en rum by en prut verder tot ’n gladde karamelsous vorm.

Verwyder van die hitte. Pak die pynappelstukke styf teen mekaar en oorvleuelend in ’n mooi patroon in die karamelsous. Sit die pan terug op die hitte en verhit weer tot kookpunt. Laat prut liggies vir 3-5 minute.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vriende, kuier en wie weet vorentoe
Ek is vriendelik, hou van grappies maak en speel aanlyn games. Behoort aan n tennis klub en geniet series en flieks te kyk. Soek graag iemand om mee saam dit als te doen en saam...
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot