AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Ontbytbraaiomelet

akkreditasie
Die grootste deel van hierdie resep is aan my gestuur deur Igna, wat sê haar familie maak dikwels dié ete tydens kampvakansies. Die familie noem dit ’n ontbytpizza, maar dis eintlik seker nader aan ’n Italiaanse frittata of ’n Spaanse omelet.

Ek het die naam hierby gekies, want ontbytbraai sê so lekker. Soos jy kan aflei, gee hierdie resep jou ’n goeie basis waarop jy met jou eie bestanddele kan bou as jy lus is om te eksperimenteer.

3 soetrissies (enige kombinasie van groen, geel of rooi, ontpit en opgekap)

1 groot ui (opgekap)

olyfolie of botter

2 groot tamaties (opgekap)

1 sopie blatjang (1 sopie = 25 ml)

6 eiers (geklits)

1 sopie melk halwe teelepel sout

1 teelepel gemaalde swartpeper

1 teelepel droë origanum ongeveer

200 g cheddarkaas (gerasper) vuurgeroosterde brood of roosterkoek (om te bedien) Braai die opgekapte soetrissies en ui in olyf- olie of botter in ’n platboompotjie oor hoë hitte tot dinge begin persoonlikheid kry. Gooi nou die tamaties en blatjang by en roer die spulletjie vir ’n paar minute totdat die mengsel ordentlik geroerbraai is.

Kort op mekaar se hakke voeg jy al die eiers en melk asook die sout, peper en origanum by die mengsel in die pan. Meng die spulletjie sodat die eiermengsel die gapings tussen die res van die bestanddele vul en ’n lekker lagie bo-op vorm. Wanneer dinge na jou sin is, strooi jy die kaas oor die eiermengsel en sit die pot se deksel op.

Laat die storie vir ’n paar minute oor matige hitte staan totdat die eier gaar is en die kaas gesmelt het. Sit voor met vuurgeroosterde brood of varsgebakte roosterkoek.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.18
+0.6%
Rand - Pond
21.57
-0.0%
Rand - Euro
18.24
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,794.65
+0.1%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,797.01
+2.6%
Platinum
974.00
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na nuwe vriende
Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.
Kom ons kyk wat hou die toekoms in
Ek is n Opregte, eerllike en baie nekiese persoon, wat graag weer my geluk wil deel met n maat en so sal ons sien wat hou die toekoms in.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot